Met Die Herders Van Die Ope Velde (arr. Tinus Badenhorst) by Christian Gregor - 1784 Sheet Music for Lead Sheet / Fake Book at Sheet Music Direct
Log In
1796872
Met Die Herders Van Die Ope Velde (arr. Tinus Badenhorst) Digital Sheet Music
Cover Art for "Met Die Herders Van Die Ope Velde (arr. Tinus Badenhorst)" by Christian Gregor - 1784 PASS

Met Die Herders Van Die Ope Velde (arr. Tinus Badenhorst)
by Christian Gregor - 1784 Lead Sheet / Fake Book - Digital Sheet Music

$3.99
Sales tax calculated at checkout.
Free access with trial. $9.99/month after. Cancel anytime.
Purchase of Met Die Herders Van Die Ope Velde (arr. Tinus Badenhorst) includes:
Official publisher PDF download (printable)
Access anywhere, including our free app

This item is not eligible for PASS discount.

Audio Preview

Product Details


Product Description

'n Afrikaanse Kerslied, geskryf op die melodie van "Blye môre, blyste van die dae"
Melodie en gedetaileerde akkoorde in G-majeur.

1
Met die herders van die ope velde
kom ons ook na Betlehem.
Hierdie Kind is groter as die helde,
hierdie Kind het God se stem.
In die weerklank van die eng'leskare
wil ons juig met hemelse fanfare:
Halleluja! God word mens!
U oortref ons grootste wens!

2
Van die stal versprei die tyding verder
deur die eeue tot vandag:
Hier die Kindjie is die Goeie Herder,
hierdie Kind verlig die nag!
In die weerklank van die eng'leskare
wil ons juig met hemelse fanfare:
Halleluja! God word mens!
U oortref ons grootste wens!

CCLI 7069241

This product was created by a member of ArrangeMe, Hal Leonard's global self-publishing community of independent composers, arrangers, and songwriters. ArrangeMe allows for the publication of unique arrangements of both popular titles and original compositions from a wide variety of voices and backgrounds.

Other Arrangements of Met Die Herders Van Die Ope Velde (arr. Tinus Badenhorst)